Home > Terms > Afrikaans (AF) > Ovale venster

Ovale venster

(anatomie) Ook ovaal venster. Klein eiervormige opening tussen die middeloor en vestibule van die oor, wat deur 'n membraan bedek word, waaraan die basis van die stiebeuel verbind is en waardeur die trillings of vibrasies wat deur klankgolwe veroorsaak word, na die koglea oorgedra word.

0
Adăugare la Glosarul Meu

Ce doriţi să spuneţi?

Trebuie să vă conectaţi pentru a publica în discuţii.

Termeni la ştiri

Termeni dezvoltaţi

Handre Stoman
  • 0

    Terms

  • 0

    Glosare

  • 0

    Followers

Industrie/Domeniu: Festivaluri Categorie: Paşte

Paasfees

'N jaarlikse Christelike fees ter herdenking van die opstanding van Jesus Christus, waargeneem op die eerste Sondag na die eerste volmaan ná die ...