Home > Terms > Afrikaans (AF) > Philippe Petit

Philippe Petit

Franse uitvoerder en 'n hoë-draad kunstenaar, wat internasionale roem verwerf het toe hy 'n hoë-draad loop tussen die Twin Towers in New York in 1974 gedoen het, 'n vertoning wat 6 jaar in beplanning geneem het. Twee dokumentêre is oor hom gemaak, High Wire (1984), en Man on Wire (2008). Hy was in 1949 gebore.

0
Adăugare la Glosarul Meu

Ce doriţi să spuneţi?

Trebuie să vă conectaţi pentru a publica în discuţii.

Termeni la ştiri

Termeni dezvoltaţi

Collin Koortzen
  • 0

    Terms

  • 1

    Glosare

  • 5

    Followers

Industrie/Domeniu: Anatomie Categorie: Corp uman

Cerebellum

Kleinharsings, dié afdeling van die harsings net agter die breinstam, bo-op die 4de ventrikel geleë. Dit bestaan uit 'n middellob en twee sylobbe, ...