Home > Terms > Afrikaans (AF) > Vincent van Gogh

Vincent van Gogh

(1853-1890) Hy was 'n Nederlandse post-impressionistiese skilder. Na jare van pynlike angs en ​​gereelde aanvalle van geestesongesteldheid hy het homself op die ouderdom van 37 omgebring. Afgesien van sy pragtige skilderye, is hy ook bekend vir die feit dat sy eie linkeroor afgesny het.

Sommige van sy mees bekende skilderye is "Sonneblomme" en "Slaapkamer in Arles"

0
Adăugare la Glosarul Meu

Ce doriţi să spuneţi?

Trebuie să vă conectaţi pentru a publica în discuţii.

Termeni la ştiri

Termeni dezvoltaţi

Collin Koortzen
  • 0

    Terms

  • 1

    Glosare

  • 5

    Followers

Industrie/Domeniu: Biologie Categorie: Anatomie

Larinks

Strottehoof: Die boonste deel van die lugpyp bevat 'n raamwerk van kraakbeentjies en spierweefsel, genoem die larinks. Dit manipuleer volume en ...