
Home > Terms > Afrikaans (AF) > pop art
pop art
Naam gegee aan Britse en Amerikaanse weergawes van kuns wat inspirasie uit bronne in die populêre en kommersiële kultuur getrek het. Hierdie bronne het ingesluit Hollywood films, advertensies, verpakking, pop musiek en strokiesprent boeke. In Europa was 'n soortgelyke beweging Nouveau Réalisme (Nuwe Realisme) genoem. Pop het in die middel van die 1950's begin en sy hoogtepunt in die 1960's bereik. Dit was 'n opstand teen die heersende ortodoksie in kuns en die lewe en kan gesien word as een van die eerste manifestasies van Postmodernisme. Moderne kritici was geskok deur die Pop kunstenaars se gebruik van so 'n lae onderwerp en deur hulle glo onkritiese hantering daarvan. Trouens het Pop beide kuns in nuwe areas van onderwerp geneem en nuwe maniere in die voorstelling daarvan ontwikkel. Hoof kunstenaars in Amerika was Lichtenstein, Oldenburg, Warhol; in Brittanje, Blake, Caulfield, Hamilton, Hockney, Jones, Self.
- Parte de vorbire: substantiv
- Sinonim(e):
- Glosar:
- Industrie/Domeniu: Istoria artelor
- Categorie: Istoria artelor în general
- Company: Tate
- Produs:
- Acronim-abreviere:
Alte limbi:
Ce doriţi să spuneţi?
Termeni la ştiri
Termeni dezvoltaţi
Leerproduk
Die eindresultaat van 'n leerproses; wat jy daaruit geleer het.
Colaborator
Glosare dezvoltate
Browers Terms By Category
- Comunicaţii marketing(549)
- Publicitate online(216)
- Panou reclame(152)
- Reclame televiziune(72)
- Reclame radio(57)
- Publicitate domeniu media nou(40)
Publicitate(1107) Terms
- Autori(2488)
- Sportivi(853)
- Politicieni(816)
- Comedians(274)
- Personalităţi(267)
- Papi(204)
Persoane(6223) Terms
- Sateliţi(455)
- Zbor spaţial(332)
- Sisteme de comandă(178)
- Navetă spaţială(72)
Aerospaţial(1037) Terms
- Transport feroviar(457)
- Componente tren(12)
- Trenuri(2)
Căi ferate(471) Terms
- Lingerie(48)
- Lenjerie(32)
- Fuste şi rochii(30)
- Paltoane şi jachete(25)
- Pantaloni lungi şi scurţi(22)
- Cămăşi(17)