Home > Terms > Afrikaans (AF) > Behaviorisme

Behaviorisme

1) Die filosofie van die wetenskap van menslike gedrag. Ons is in staat om gedrag wetenskaplik te bestudeer en ons dit doen deur die veranderlikes te vind waarvan dit 'n funksie is. Moderne behaviorisme word verder geskei in metodiese behaviorisme, wat spesifiseer dat die gedrag wat ons kan bestudeer is slegs dit wat deur twee onafhanklike waarnemers (dus uitsluitende alle innerlike gedrag) gemeet kan word, en radikale behaviorisme, wat innerlike gedrag soos "denke" en "drome" insluit as geldige gedrag om te ondersoek. B.F. Skinner is die leidende segsman vir radikale behaviorisme, wat die stand is wat in hierdie boek geneem word.

2) Die wetenskaplike filosofie van gedragsanalise.

0
Adăugare la Glosarul Meu

Ce doriţi să spuneţi?

Trebuie să vă conectaţi pentru a publica în discuţii.

Termeni la ştiri

Termeni dezvoltaţi

Flow
  • 0

    Terms

  • 0

    Glosare

  • 1

    Followers

Industrie/Domeniu: Gustări Categorie: Sendvişuri

toebroodjies

'n Toebroodjie word van een of meer snye brood gemaak, met voedsame vulsel tussen hulle. Enige soort brood, room of loaf brood, rolletjies en ...