Home > Terms > Afrikaans (AF) > Disney Passasiersboot

Disney Passasiersboot

Disney Passasiersboot bied 'n aantal van verskeie roetes en destinasies aan, insluitend Alaska en die Stille Oseaan kus, die Bahamas, Europa, Hawaii, die Meksikaanse Riviera, en die Transatlantiese. Die roetes is familie-georiënteerd, met aktiwiteite vir kinders, volwassenes, en die hele familie om in deel te neem. Gestig in 1995, is die passasiersboot in besit en bestuur van Die Walt Disney Maatskappy. Daar is tans drie skepe in werking: die Disney Magic, die Disney Wonder, en die Disney Dream.

0
Adăugare la Glosarul Meu

Ce doriţi să spuneţi?

Trebuie să vă conectaţi pentru a publica în discuţii.

Termeni la ştiri

Termeni dezvoltaţi

Karin Stelzmann
  • 0

    Terms

  • 0

    Glosare

  • 0

    Followers

Industrie/Domeniu: Călătorii Categorie: Croazieră

Disney Passasiersboot

Disney Passasiersboot bied 'n aantal van verskeie roetes en destinasies aan, insluitend Alaska en die Stille Oseaan kus, die Bahamas, Europa, Hawaii, ...