Home > Terms > Afrikaans (AF) > Boeddhisme

Boeddhisme

'n Filosofiese tradisie, gestig deur Gautama Siddhartha Buddha in die vyfde eeu v.C., wat verskeie vorms van geloof aangeneem het en regdeur Asië versprei is; Boeddhisme poog om die individu te help om die lyding en onbestendigheid van menslike bestaan te oorwin deur die uitwissing van begeerte en ego, en om die stand van nirvana te handhaaf.

0
Adăugare la Glosarul Meu

Ce doriţi să spuneţi?

Trebuie să vă conectaţi pentru a publica în discuţii.

Termeni la ştiri

Termeni dezvoltaţi

Handre Stoman
  • 0

    Terms

  • 0

    Glosare

  • 0

    Followers

Industrie/Domeniu: Festivaluri Categorie: Halloween

Halloween

Ook bekend as Allerheiligeaand, Halloween is 'n jaarlikse vakansie, en word gevier op die 31 Oktober in Amerika, Kanada en die Verenigde Koninkryk. ...