Home > Terms > Afrikaans (AF) > Jig

Jig

'n Siektetoestand gekenmerk deur skielike aanvalle van akute, pynlike gewrigsontsteking, gewoonlik slegs in een gewrig, meestal die groottoon (podagra, pootjie), en veroorsaak deur abnormale purinemetabolisme as gevolg waarvan buitengewoon baie urinesuur in die bloed agterbly. Urate word in die gewrigskraakbene gedeponeer waardeur die gewrig warm, rooi en gevoelig word, en dit kan later aanleiding gee tot misvorminge. Wanneer kristalle in die gewrigte vorm, veroorsaak dit herhalende aanvalle van gewrigsinflammasie.

0
Adăugare la Glosarul Meu

Ce doriţi să spuneţi?

Trebuie să vă conectaţi pentru a publica în discuţii.

Termeni la ştiri

Termeni dezvoltaţi

Handre Stoman
  • 0

    Terms

  • 0

    Glosare

  • 0

    Followers

Industrie/Domeniu: Festivaluri Categorie: Crăciun

baubles

Blink snuisterye en ornamente, tradisioneel gemaak van glas, wat as Kersfees versierings gebruik word.